Woudfries

Woudfries
Wâldfrysk
Gepraat in: Vlag van Nederland Nederland 
Gebied: Friesland
Groningen
Totale sprekers: 157 000
Taalfamilie: Indo-Europees
 Germaans
  Wes-Germaans
   Anglo-Fries
    Fries
     Wes-Fries
      Woudfries 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: — 
Die gebied wat die Woudfries-streektaal binne die Fries-taalgebied beslaan

Woudfries (Wes-Fries: Wâldfrysk) is ’n streektaal van Wes-Fries wat aan die oostelike gedeelte van die Nederlandse Friesland-provinsie gepraat word, wat bekend staan as Wâlden (Afrikaans: "woude"). Die dialek word ook gepraat in gedeeltes van Groningen, die provinsie aan die ooste van Friesland.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search